Japannese Wikipedia

Japannese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Japannees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 20 Mei 2001[1]
Huidige status Aktief
URL ja.wikipedia.org

Die Japannese weergawe van Wikipedia (ウィキペディア) is op 20 Mei 2001 geskep. Op 31 Augustus 2010 bevat dit reeds 700 000 artikels.

Die wikipedia het tans 1 425 085 artikels, wat dit die 13de grootste uitgawe van Wikipedia maak, na die Engelse, Sweedse, Duitse, Franse, Italiaanse, Poolse en ander Wikipedias.

  1. hierdie bladsy

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search